FLIPPING BOOK CHRONICLE 2024
weeg swaarder as ons negatiewe ervarings.
novel and the poems – which got some of the boys involved on stage – and a quiz. I think our boys definitely benefit more from this approach. We look forward to bringing them back next year. Mrs Ilne Visagie and Ms Marcel Cornelius attended the Woordfees in Stellenbosch during the September holidays as part of our annual enrichment. They thoroughly enjoyed the opportunity to see that our subject/language/culture is alive and used creatively out there in the real world. They returned with full hearts and filled with inspiration to make a difference in the classroom. Carlyle Hawkins received the award for top student in Afrikaans on Speech Day, and Mokilibi Makara was the most improved student. Carlyle was also awarded the Rector’s Afrikaans Essay Prize for his creative writing efforts, and Mokilibi received the PD Barnard Memorial Afrikaans Prize for his growth and improvement in the subject. Patrick Lambert received the Michaelhouse Bilingual Prize for the highest combined mark in Afrikaans and English. We expect excellent results at the end of the year. There will not be any change of staff in the Afrikaans Department that I am aware of and that is a huge benefit to both the boys and the department. The challenge is to keep up to date with new developments in education and our subject. We have to make our pupils realise that Afrikaans is still relevant in South Africa and the rest of the world at this stage. Mr Olivier has been appointed as senior IEB marker for the final examinations for 2024. He will report back to the department at the start of next year. We wish him all the best with this important task. Nes die droë, bruin blare deur die loop van die winter verdwyn, vedwyn my slegte verlede. My takke is kaal, blaarloos en al my negatiewe herinneringe lê dood op die grond. Ek het hulle laat val. Hierdie seisoen van my lewe is ’n tyd om te reflekteer en is ’n wonderlike geleentheid om nuwe blare te groei – blare van blydskap, liefde, verhoudings en vrede. Dae word korter en die donker kruip nader soos ’n dief in die nag. Die dief sal nooit die oorwinning behaal nie, want daar sal altyd lig wees om die donker te verjaag. In die Bybel wen lig elke keer teen donker. Die goed wat vir ons blydskap bring, WINTER Carlyle Hawkins (A Block)
Mense voel naby aan mekaar in hierdie tyd. Die koue bring hulle met koppies warm sjokolade en malvalekkers rondom die vuur bymekaar. Hier word hulle aan mekaar verbind deur die stories wat deur ouma en oupa vertel word. Daar is nie ’n enkele probleem in die wêreld wat gedurende sulke oomblikke saakmaak nie. Jy voel tuis! Dit is winter vir my! Dit is nie net ’n donker tyd van somberheid nie, maar eerder ’n tyd van vernuwing, positiwiteit en verhoudings. Die ou, negatiewe goed in ons lewens word afgeskud soos droë blare, en ons kry geleentheid om by familie te wees.
Al is daar donker, sal daar altyd lig wees waarna ‘n mens kan uitsien.
MY PLANNE VIR DIE TOEKOMS Hendri Zietsman (A Block)
Ek gaan met pikkewyne stoei, saam met voëls vlieg, saam met armes eet, met soldate speel, deur die dolomiet-lande reis, en die lewe se liedere sing! Om presies te weet wat jy in die lewe wil wees, sal dit laat gebeur en dit sal jou straf wees. Om nie te weet wat jy wil wees nie en jouself te vind deur verskillende ervarings te ervaar, is die ware geskenk. As jy ’n passie en obsessie met iets het, dan moet jy meedoënloos daarmee voortgaan, maar jy hoef nie seker te wees oor waarheen jy op pad is nie. Jy moet egter steeds soveel moontlik nuwe goed probeer en jou tyd op ’n goeie manier spandeer. Die grootste fout wat jy in die lewe kan maak, is om te sit en te wag dat iets met jou gebeur. Dalk kom daardie dag nooit en oor tien of twintig jaar sit jy nog steeds op dieselfde plek. Dit is jou verantwoordelikheid om elke dag met optimisme aan te pak, die lewe voluit te ervaar en ’n passie te vind. Dit is waarin ek glo; al is jy vol onsekerheid oor jou toekoms, moet jou strewe na ’n vervulde lewe voortduur. Ek weet nog nie wat my passie is nie, maar ek weet ek wil soveel as moontlik verskillende goed ervaar. My grootste vrees is om dieselfde lewe as almal rondom my te leef. Ek wil nie stilstaan nie. As ek eendag terugkyk na my lewe, wil ek trots wees op hoe ek my tyd gebruik het!
ENGLISH
Intern Staff: Mr Thabani Mchunu, Mr Max Becker, Mr Thokozani Ngcobo, Mr Anele Cebo
Head of Department: Mrs Tanith von Mayer Staff: Mrs Mary McMichael, Mr Doug Rodger, Mr Grant Ball, Mrs Sally Cahill, Mrs Peta Roberts, Mrs Claire Hornby, Mr Herman Visagie Further Studies English: Mrs Peta Roberts, Mrs Sally Cahill Part-time Staff: Mrs Katherine Cass, Mrs Lieschen Harrison
2
024 was the first year, in my five years as head of department, that we had no changes in our English team. An experienced staff remains crucial in producing outstanding results, and I am proud of the teamwork, dedication and commitment that our team demonstrates on a daily basis.
69
Made with FlippingBook flipbook maker